Тональность
Intro: G D Em C (x4) Hier's daai klein riff tussen die verse: e--3--3--3--5--3--5--7--7--7--8--7--8--10----3-0 B----------------------------------------------- G----------------------------------------------- D----------------------------------------------- A----------------------------------------------- E----------------------------------------------- G D Em C Onderkant die wind by die spoor, by die spoor G D Em C Hang jou reuk in die lug wat na trane ruik G D Em C Onderkant die wind by die spoor, by die spoor G D Em C Onder hierdie maan le my vriend se lyk G D Johnny was 'n cowboy, Johnny was 'n rushkop Em C Johnny, Johnny, Johnny maak 'n groot geraas G D Johnny was 'n genius, Johnny was 'n fokkop Em C Johnny, Johnny stadig nou, Johnny, Johnny kap dit flou G D Em C Johnny is nie dood nie, Johnny is nie dood nie G D Em Johnny is nie dood nie, hy's net uitgepaas G D Em C Met 'n storie op die voorblad, G D Em C Met 'n kiekie van 'n kar, net 'n byline G D Em C Maar by nommer 22 is dit stil G D Em C By nommer 22 was die laaste pil in die pipeline In die pipeline G D Johnny was 'n cowboy, Johnny was 'n rushkop Em C Johnny, Johnny, Johnny maak 'n groot geraas G D Johnny was 'n genius, Johnny was 'n fokkop Em C Johnny, Johnny stadig nou, Johnny, Johnny kap dit flou G D Em C Johnny is nie dood nie, Johnny is nie dood nie G D Em Johnny is nie dood nie, hy's net uitgepaas
Еще песни