Тональность
D G
Almal wil 'n huisie by die see he
D A
Almal hoop die struggle is verby
D G
Almal se die lewe is eers more
D A D
Maar more is te laat vir my
D G D
Almal se hulle wil 'n huisie by die see he
D G D
Ja, almal se hulle wil 'n huisie by die see he
A
Met 'n computer en internet
G
En 'n gietyster met dubbelbed
A
Lewe ons lojaal en so sentraal
D G D
Ons wil 'n huisie by die see he
D G
Almal wil 'n huisie by die see he
D A
Almal hoop die struggle is verby
D G
Almal se die lewe is eers more
D A D
Maar more is te laat vir my
Ещё песни исполнителя
Еще песни