Тональность
A
Pak op, pak op, sit jou goedjies op jou kop
E
More gaan ons weg, ver van hier weg
Skipskop, Skipskop, wanneer hou die dinge op
A
Swaarkry le net voor die blou berge oor
A
Оvеrвеrg se mens is ek gebore
E A
Ор die plek skipskop, nes my pa, en sy pa ook
A
Hier deur die duine loop onse spore
E A
Hier op die beach hier langs die see is ek gedoop
D A
Maar wat ken ek anders as die bloudam se branders
E A
Die wolke en die winde wat hier waai
D A
Verkoop jou bootjie, pak op jou goedjies,
E D E A
Se maar so long, Skipskop, Skipskop se goodbye
A
Linkerhand, of die regterhand
Watse kant le die plekke?
E
Misverstand...
"'seblief Meneer, ag e… se tog weer,
A
is dit die pad wat ons moet more vat?"
A
'n Stukkie le hier en 'n stukkie le daar
die stukkies van my lewe
E
hulle le baie deurmekaar
Tel op, tel op, vir Shortie en vir Pop
A
gaan haal vir Apie, en hou daai kindjie dop
D A
Maar wat ken ek anders as die bloudam se branders?
E A
Die wolke en die winde wat hier waai
D A
Verkoop jou bootjie, pak op jou goedjies
E D E A
Se maar so long, Skipskop, Skipskop se goodbye
E D E A
О Skipskop, Skipskop se goodbye…
Ещё песни исполнителя
Еще песни