Тональность
REFREIN:
NC G D
Ek is stoksielalleen, stoksielalleen
A D
Stoksielalleen op Saterdagaand
NC G D
Hier sit ek stoksielalleen, stoksielalleen
A G A D
Stoksielalleen op 'n Saterdagaand
1ste Vers:
D G D
Ek vra vir Tillie, maar Tillie se sy willie
A
Miskien wil haar Sussie, maar haar sussie issie lussie
D G D
Toe dink ek aan Vossie, maar Vossie is okkie lossie
A D
Ek smeek toe vir Hannie, maar Hannie se sy kannie
REFREIN
2de Vers:
Ek gaan na ou Fanie, maar Fanie hy's nie darie
Toe vra ek vir Manie, maar Manie willie ganie
Ek bel toe vir Tysie, Tysie het 'n meisie
Toe loop ek na Gysie, maar Gysie hy's nie tuis
REFREIN
BRUG:
D A
Maar ek wil dans, dans, dans
G D
Kan 'n man dan nie
A
О, dans, dans, dans
G D
Tot my hemp uithang
A G D
Ek wil dans, dans, dans op 'n Saterdagaand
G D A D
More staan ek vroeg op om vis te gaan vang
3de Vers:
Ek nooi toe vir Rita, maar Rita se vergeet ma'
En wat nou van Ta' Hessie, maar dis buite die kwessie
Toe hoor ek by Mankie, Mankie se nee dankie
Nou wag ek vir Kitty, want Kitty se sy wietie
Ещё песни исполнителя
Еще песни