Тональность
D A
In Knysna leef verhale voort uit Tsitsikammawoud
D
Van mense uit 'n vroeer tyd legendes eeue oud
A
Die mense van die Knysnabos die praat hul eie taal
D
Vreemdeling verstaan soms nie die woudreus se verhaal
KOOR:
D
Dit reen in Tsitsikamma
A
As stiltes sagte reen dra tot in die hart van Knysna
D
Dit reen in Tsitsikamma
A
Die geur van garingblare gemeng met mos deur jare
'n Sprokiesland is Knysna
D
Dit reen in Tsitsikamma
Daar's padjies wat tot diep diep in die Knysnabos lei
'n Woud gehul in skaduwee waar sonlig buite bly
Die grootvoete van Knysnabos is oraloor bekend
want Langenhoven en Matthee het hulle goed geken
KOOR
