Coenie de Villiers - Karoonag
В избранное
︿

Karoonag — Coenie de Villiers

Укулеле
Гитара

Бой

Помогите выбрать бой

Оценка

👍 0 👎 0

Аккорды

Тональность



 
 D             Bm		A
As die nag sy baadjie toeknoop oor die veld 
 D            Bm			G      A
En die diereriem sy blink tot teen die skerpioen laat le 
 Dm  A       Am             G          
As die trein by Noupoort fluit en dit wegraak in die wind. 
       Gm             D      A
En 'n tolbos iewers vaswaai teen die rand 
 
  A7 D             Bm           G      D
Ruik jy katbos en ruik jy kambro, as dit reen in die Klein Karoo 
        G
My hantamwind, my optelkind vanaand 
  D     Bm          G     D
Ruik jy katbos en kambro, as dit reen in die Klein Karoo 
        G      A7     D 
My hantamwind, my optelkind vanaand, hier vanaand. 
 
 D             Bm		A
In die more as dit blou word, en die amber wolke rooi 
 D            Bm			G      A
As die son sy eerste lig oor die bitter boegoe stoot		 
 Dm  A       Am             G          
As die tweeling en die kreef kottleljons oor Beaufort-Wes 
       Gm             D      A
En die maan sy beker skink oor Graaff-Reinet 
 
  A7 D             Bm           G      D
Ruik jy katbos en ruik jy kambro, as dit reen in die Klein Karoo 
        G
My hantamwind, my optelkind vanaand 
  D     Bm          G     D
Ruik jy katbos en kambro, as dit reen in die Klein Karoo 
        G      A7     D 
My hantamwind, my optelkind vanaand, hier vanaand. 


Аккорды Coenie de Villiers - Karoonag для гитары и укулеле

Какой бой?
Помогите начинающим выбрать бой для этой песни
Выберите бой и нажмите кнопку Голосовать
Проголосовали 0 человека

Еще песни

Fou a lier

Innocents · 👍 0

В избранное
Ukula

UKULA

Главная Избранное Настройки Поиск

Темная версия

Шрифт

|
+

Дизайн