Johannes Kerkorrel - Halala Afrika
В избранное
︿
◉
﹀

Halala Afrika — Johannes Kerkorrel

Укулеле
Гитара

Бой

Помогите выбрать бой

Оценка

👍 0 👎 0

Аккорды

Тональность



 
1ste Vers:  
          G               C 
Toe die wereld hier nog jonk was 
        G              D7
En die horison wyd en oop 
         G                 C
Was dit groen hier in die halfrond 
 G               D
Suid van die ewenaar 
           G             C
En in die skemer as die son sak 
        G               C
En die beeste huis toe loop 
           G                D 
Klink die roepstem van die vroue 
         C       D       G 
Oor die heuwels van die land 
 
Refrein: 
     C       G
Halala, halala 
      D          G
Ewig is ons Afrika  
 G7
tula tula mtanami 
tula tula sanoboni 
tula tula mtanami 
  G             C     G
ubab uzobuya sihlale naye 
  G             C     G 
ubab uzobuya sihlale sonke 
 
2de Vers: 
Toe kom die skepe uit die weste 
Wit seile oor die see 
Om te vra vir kos en water 
En te bly vir soveel meer 
En die land wat een tyd oop was 
Die land het ons verruil 
Vir die ghetto's van die stede  
Is ons koperdraad gegee  
 
halala, Afrika 
sasiphila kamnandi 
mayibuye afrika  
 
3de Vers: 
Daar was rykdom in die maag 
Van ons moeder afrika 
Diamante, steenkool, goud, edel metaal 
En die mense word die slawe hier 
Want die mense word betaal 
Om te tonnel in die aarde 
Elke greintjie uit te haal  
 
4de Vers: 
En die groot en oop grasvlaktes 
Span dit toe met doringdraad 
En van  die olifant tot die gemsbok 
Al die diere moes kom buig 
Voor die mag van die 
Grootwildjagter 
Voor die mag van sy groot geweer 
Totdat net die stilte oorbly 
Totdat net die stilte heers


Аккорды Johannes Kerkorrel - Halala Afrika для гитары и укулеле

Какой бой?
Помогите начинающим выбрать бой для этой песни
Выберите бой и нажмите кнопку Голосовать
Проголосовали 0 человека

Ещё песни исполнителя

Al le die berge nog so blou

Johannes Kerkorrel · 👍 0

В избранное

Еще песни

Bartolomeu Dias

Carike Keuzenkamp · 👍 0

В избранное

Mannetjies Roux

Laurika Rauch · 👍 0

В избранное

Колыбельная (ор.49 №4)

Johannes Brahms · 👍 0

В избранное

Вальс в Ab (Колыбельная) (ор. 39 №15)

Johannes Brahms · 👍 1

В избранное

Вальс в Ab (Ля бемоль) ор. 39 №15 Колыбельная

Johannes Brahms · 👍 0

В избранное

Венгерский танец №5 в F#m

Johannes Brahms · 👍 0

В избранное

Al le die berge nog so blou

Johannes Kerkorrel · 👍 0

В избранное

Венгерский танец №5

Johannes Brahms · 👍 0

В избранное

Walking Through Barbed Wire

Papa Roach · 👍 0

В избранное

Travel In Staail

Koos Kombuis · 👍 0

В избранное

Wishing

Hootie And The Blowfish · 👍 0

В избранное

Sehnsucht

Rammstein · 👍 0

В избранное

Wann wirds mal wieder richtig Sommer

Rudi Carrell · 👍 0

В избранное
Ukula

UKULA

Главная Избранное Настройки Поиск

Темная версия

Шрифт

ー
|
+

Дизайн