Anneli van Rooyen - Sewe Sakke Sout
В избранное
︿

Sewe Sakke Sout — Anneli van Rooyen

Укулеле
Гитара

Бой

Помогите выбрать бой

Оценка

👍 0 👎 0

Аккорды

Тональность



 
  A                         E     A
Sannie het gesukkel om 'n "S" te se 
        E
Want Sannie se ou tongetjie wou nooit reg le 
       A            A7          D   
Maar Sannie het besluit om 'n plan te maak 
     E                             A      E7
En eendag loop sy hierdie lekker rympie raak 
 
  A
Sannie se Sannie sal sewe sakke sout sleep 
                                    E
Sonder Sannie se Sus Sannie sleep swaar 
  A                  
Sannie se Sannie sal sewe sakke sout sleep 
  E                             A
Sewe sakke sout sleep swaar sowaar 
 
  A                         E     A
Sannie het geoefen en haar bes probeer 
        E
En eendag slaan daar werklik nog 'n klankie deur 
       A            A7          D   
Sy hardloop na haar mammie en die luister vies 
     E                             A      E7
Want Sannie druk haar tongetjie nou vas in haar kies 
 
  A                         E     A
Juffrou het geweet wat die beste sou wees 
        E
Om spraaklesse te neem sou die kwaal genees 
       A            A7          D   
Gou het sy geleer om soos 'n slang te maak 
     E                             A      E7
Maar iewers het haar tongetjie weer vasgehaak 
 
  A                         E     A
Sannie is nou groot het 'n kerel gekry 
        E
Sannie het gewoeker met die soenery 
       A            A7          D   
Die liefde is blind of is dit dalk nie 
     E                             A      E7
Vir Sannie was die liefde net die regte terapie 
 
  A
Sannie se Sannie sal sewe sakke sout sleep 
                                    E
Sonder Sannie se Sus Sannie sleep swaar 
  A                  
Sannie se Sannie sal sewe sakke sout sleep 
  E                             A
Sewe sakke sout sleep swaar sowaar 
 
  A                         E     A
Sannie is getroud en is in haar skik 
        E
Drie kinders is gebore uit die huwelik 
       A            A7          D   
Maar toe die kinders praat was haar hart so seer 
     E                             A      E7
Want oor en oor moes sy die rympie leer 
 
  A
Sarel se Sarel sal sewe sakke sout sleep 
                                    E
Gustav se Gustav sal sewe sakke sout sleep 
  A                  
Stefan se Stefan sal sewe sakke sout sleep 
  E                         A
Die hele dag hoor jy ssshhhh


Аккорды Anneli van Rooyen - Sewe Sakke Sout для гитары и укулеле

Какой бой?
Помогите начинающим выбрать бой для этой песни
Выберите бой и нажмите кнопку Голосовать
Проголосовали 0 человека

Ещё песни исполнителя

Ek Lewe

Anneli van Rooyen · 👍 0

В избранное

Neem My Op Vlerke

Anneli van Rooyen · 👍 0

В избранное

Еще песни

Southern Accents

Cash Johnny · 👍 0

В избранное

Ek Lewe

Anneli van Rooyen · 👍 0

В избранное

Neem My Op Vlerke

Anneli van Rooyen · 👍 0

В избранное
Ukula

UKULA

Главная Избранное Настройки Поиск

Темная версия

Шрифт

|
+

Дизайн