Тональность
G C D G More Oompie more Tannie waar is sannie dan? G C D G Sannie het gaan water haal daar onder by die dam G D Ja oompie ja, more gaan ons trou D G Ja oompie ja, more gaan ons trou Rokkie het 'n skeurkie in, die jonkman kyk daarna Die jonkman vra om met Sannie te trou en skamerig se sy "ja" Ja oompie ja, more gaan ons trou Ja oompie ja, more gaan ons trou
Ещё песни исполнителя
Еще песни