Тональность
G C
Suikerbos ek wil jou he
G
Suikerbos ek wil jou he
D
Suikerbos ek wil jou he
G
Wat sal jou mamma daarvan se
Dan loop ons so onderdeur die maan
Dan loop ons so onderdeur die maan
Dan loop ons so onderdeur die maan
Ek en my suikerbossie saam
G C
Sy kan nie kos kook nie, haar kos is rou
G
Sy kan nie brood bak nie, haar brood is brou
D
Sy kan nie tee maak nie, haar tee is flou
G
Tog wag ek Suikerbossie net vir jou.
Siena, ek's lief vir jou
Siena, ek's lief vir jou
Siena, ek's lief vir jou
Siena, wat se jou mamma nou?
Ещё песни исполнителя
Еще песни