Danie Botha - Wenners
В избранное
︿

Wenners — Danie Botha

Укулеле
Гитара

Бой

Помогите выбрать бой

Оценка

👍 0 👎 0

Аккорды

Тональность

  E                    A              E
Sien jy nou die lig, weet jy dat Hy leef 
                                             B7
Dan ken ek mos jou oe, dit was altyd daar gewees 
  E                        A             B7          
Blind het ons gekyk, die waarheid mis gelees 
      A         B7           E
Die vrede was altyd daar gewees 
 
Kyk nou weer 'n keer, stap nou saam met my 
Sing dan nou 'n lied, 'n lied vir jou en my 
Blind het ons gekyk, die lewe gevrees 
Soek jy ook 'n toekoms, wil jy ook daar wees 
 
  E                 A         E      
Wenners, wenners, wenners, wenners moet ons wees 
  B7                A           E
Lewe jy met haat, lewe jy met vrees 
  E                 A         E
Wenners, wenners wenners, wenners wil ons wees 
  B7                      A          B7      E
Lewe jy vir 'n toekoms, lewe jy om daar te wees 
 
Saam kan ons mos waag, met moeite en verdriet 
Opdraand mag dit gaan, maar ons weet dis nie verniet  
Dan sien ek in jou oe, die pad het ons gekies 
Terugkyk sal ons nie, verloor is geen ekskuus 
 
Wenners, wenners, wenners, wenners moet ons wees 
Lewe jy met haat, lewe jy met vrees 
Wenners, wenners wenners, wenners wil ons wees 
Lewe jy vir 'n toekoms, lewe jy om daar te wees 
 
Kyk nou weer 'n keer, stap nou saam met my 
Sing dan nou 'n lied, 'n lied vir jou en my 
Dan sien ek weer jou oe, die vensters van jou siel                  
Kom ons strewe na 'n toekoms, anderkant die spieel 
 
Wenners, wenners, wenners, wenners moet ons wees 
Lewe jy met haat, lewe jy met vrees 
Wenners, wenners wenners, wenners wil ons wees 
Lewe jy vir 'n toekoms, lewe jy om daar te wees 

Аккорды Danie Botha - Wenners для гитары и укулеле

Какой бой?
Помогите начинающим выбрать бой для этой песни
Выберите бой и нажмите кнопку Голосовать
Проголосовали 0 человека

Еще песни

DWA KROKI W TYŁ

vkie · 👍 0

В избранное
Ukula

UKULA

Главная Избранное Настройки Поиск

Темная версия

Шрифт

|
+

Дизайн